# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christen-forum loof die spesiale ondersoekeenheid vir die afhandeling van meer as twee-duisend sake en die verhaling van meer as 20-miljard-rand in die 2023/2024-boekjaar. Die president van die Forum, Marothi Mashashane, sê die teruggevorderde fondse het geen betekenis vir gewone burgers wat onder die gevolge van korrupsie ly nie:
Christen-forum loof Ondersoekeenheid vir mylpaal in bekamping van korrupsie [KLANK]
ENG MarothionSIU