# Die vergadering tussen Afrika-burgemeesters en Urban20 Sherpa-afgevaardigdes begin hierdie week by die WNNR Internasionale Konferensiesentrum in Tshwane. Dit vind plaas ter voorbereiding van die Johannesburgse Burgemeestersberaad van 12 tot 14 September 2025. Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, het aan die media en die burgemeester van Tshwane, Nasipi Moya gesê hy is hoopvol dat […]
# The African Mayors Assembly and Urban20 Sherpa meeting kicks off this week at the CSIR International Convention Centre in Tshwane. This comes ahead of the Johannesburg Mayors Summit from 12 to 14 September 2025. Addressing the media alongside Tshwane mayor Nasipi Moya, Johannesburg mayor Dada Morero, is hopeful US mayors will attend tothe meeting’s […]
# Die DA sal die hofsaak bywoon van agt van adjunkpresident Paul Mashatile se BBP-beskermingsbeamptes wat beskuldig word van aanranding op burgerlikes op ‘n Gautengse snelweg in 2023. Die verhoor hervat vandag in die Landdroshof in Randburg. DA-parlementslede Ian Cameron, Lisa Schickerling en Glynnis Breytenbach sal ná die verhoor ‘n nuuskonferensie hou. Die party eis […]
# The DA is set to attend the court case against deputy president Paul Mashatile’s eight VIP protection officers, accused of assaulting civilians on a Gauteng highway in 2023. The trial resumes today at the Randburg Magistrate’s Court. DA members of Parliament Ian Cameron, Lisa Schickerling, and Glynnis Breytenbach will speak to the media after […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, het Suid-Afrika se pogings beklemtoon om 23-miljoen mense wat nie internettoegang het nie, te verbind. Malatsi het tydens die G20-vergadering in Polokwane die belangrikheid van digitale insluiting vir onderwys, entrepreneurskap en ekonomiese deelname beklemtoon. Hy sê aanlyn toegang is noodsaaklik in die moderne wêreld, met […]
# Communications and Digital Technologies minister Solly Malatsi has reiterated South Africa’s efforts to connect 23-million people currently without internet access. Speaking at the G20 meeting in Polokwane, Malatsi highlighted the importance of digital inclusion for education, entrepreneurship, and economic participation. He stressed that online access is vital in today’s world, with education and business […]
# City Power versoek inwoners van Johannesburg om elektrisiteit spaarsaam te gebruik namate yskoue temperature Gauteng hierdie week teister. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen ‘n uitgerekte koue front, wat sal lei tot meer kragverbruik. City Power waarsku verwarmers, geysers en komberse oorlaai die netwerk en kan onderbrekings veroorsaak. Kliënte word versoek om toestelle af te […]
# City Power is appealing to Johannesburg residents to use electricity sparingly as freezing temperatures grip Gauteng this week. The South African Weather Service warns of a prolonged cold front, prompting increased power usage. City Power warns that surges driven by heaters, geysers, and blankets may overload the network, risking outages. Customers are urged to […]
# Belangegroepe, waaronder Kopanang Africa Against Xenophobia en die South African Informal Traders Forum, daag Operasie Dudula en verskeie regeringsdepartemente voor die Hooggeregshof in Johannesburg. Hulle vra ‘n interdik om die teistering, intimidasie en geweld teen buitelandse burgers te stop. Die groepe maak ook beswaar teen die regering se versuim om migrante te beskerm. Itumeleng […]