# Die ANC in die Wes-Kaap sê groot veranderinge kan in die komende maande in die provinsie se munisipaliteite verwag word. Dit volg nadat Christo Boks, ʼn gewese DA-burgemeesterskomiteelid in die Matzikama-munisipalieit, na die ANC oorgeloop het. Boks sê hulle het planne om die ANC se teenwoordigheid en prestasie in gebiede soos Vanrhynsdorp en Vredendal […]
# The DA in the Western Cape says the establishment of the Provincial Government’s Think Tank on Universal Health Coverage is a game-changer. It aims to present a collaborative effort between public and private stakeholders to develop a practical strategy for achieving universal health coverage in the province. The DA’s, Memory Booysen, says it is possible to make […]
# Die Wes-Kaapse regering stel vandag fase 2 van sy reisbewysprogram vir mense wat werk soek in Mitchell’s Plain bekend. Die projek is vir die eerste keer in Februarie verlede jaar ingestel en bied aan werksoekers in Kaapstad gratis reisbewyse vir Golden Arrow se busdiens. Die provinsiale regering sê die projek is gemik om die […]
# Die KwaZulu-Natalse Vervoerdepartement sê die verkeersinspektoraat het die N2 gesluit as gevolg van swaar sneeuval by Kokstad en Port Shepstone. Die R603 van Tacoma na Reit is ook gesluit. Die departement se woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê motoriste en sneeu-kykers word gewaarsku om die gebied ten alle koste te vermy:
# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta het doktor Thobeka Ntini-Makununika, ʼn gewese huishulp wat onlangs haar doktorsgraad in Filosofie aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, ontvang het, gelukgewens. Die titel van haar tesis is “Unravelling the dynamics of power in employer-domestic worker relations in contemporary South Africa”. Makaneta sê die 32-jarige Ntini-Makununika se reis is inspirerend omdat […]
# The Western Cape government is set to launch phase 2 of its Getting You to Work Jobseeker Travel Voucher Programme in Mitchells Plain today. The programme was first piloted in February 2024 and offers unemployed job seekers in Cape Town free travel vouchers for Golden Arrow Bus Services. The provincial government says the project […]
# The ANC in the Western Cape says significant changes can be expected in municipalities across the province in the coming months. This follows the return of Christo Boks, a former mayoral committee member of the DA in the Matzikama Municipality, to the ANC. Boks says there are plans to strengthen the ANC’s presence and […]
# The KwaZulu-Natal Transport Department says the traffic inspectorate has closed the N2 due to heavy snowfall around Kokstad and Port Shepstone. The R603 from Tacoma to Reit is also closed. The department’s spokesperson, Ndabezinhle Sibiya, says motorists and snow chasers are urged to avoid the area at all costs:
# Die ANC-vroueliga sê hulle is geskok oor die opmerking deur die ANC-jeugliga in die Groter Tshwane-streek. Die vroueliga sê hulle veroordeel die jeugliga se onbeskofte en onbesonne gebruik van menopouse as ʼn metafoor vir argaïse politieke en reaksionêre agteruitgang. Die vroueliga se sekretaris-generaal, Nokuthula Nqaba, sê sulke taalgebruik is nie net wetenskaplik en sosiaal […]