# Vyf mense is vanoggend dood toe ʼn minibustaxi-bestuurder beheer oor die voertuig verloor en dit op die N2 tussen Cintsa en Braakfontein in Oos-Kaap omgeslaan het. Die woordvoerder van die provinsiale Departement Vervoer, Unathi Binqose, sê die bestuurder en ‘n vroulike passasier is met ernstige beserings in die hospitaal opgeneem. Hy sê ʼn saak […]
# Die Wes-Kaapse polisie het begin met ‘n ondersoek na die moord op die voormalige onderburgemeester van Stellenbosch. Die 59-jarige Nyandiso Jindela is gisteraand in Kayamandi doodgeskiet. Polisiewoordvoerder Wesley Twigg sê Jindela is met ‘n skietwond aan sy keel gevind en mediese personeel het hom op die toneel dood verklaar:
# Die Stad Kaapstad het binne tien maande byna vyf-duisend voedselmonsters getoets na ‘n toename in voedsel-oordraagbare siektes. Die stad se mikrobiologie-laboratorium het eetgereed- en suiwelprodukte ontleed, met ‘n algehele nakomingskoers van 84,55-persent. Die toetsmonsters het vervaardigers, kleinhandelaars, wegneemetes, aftree-oorde en informele handelaars ingesluit. Die metro skryf die toename in gevalle toe aan die verslapping […]
# Five people were killed when a minibus taxi driver lost control and overturned on the N2 Road between Cintsa and Braakfontein in the Eastern Cape this morning. The provincial Transport Department’s spokesperson, Unathi Binqose, says the driver and one female passenger sustained serious injuries and are in hospital. He says a case of culpable […]
# Western Cape police have launched an investigation into the fatal shooting of former Stellenbosch Municipality deputy mayor, Nyandiso Jindela. The 59-year-old was gunned down in Kayamandi on Monday evening. Police spokesperson, Wesley Twigg, says Jindela was found with a gunshot wound to his throat and was declared dead on the scene by medical personnel:
# The City of Cape Town has tested nearly five-thousand food samples in ten months following a rise in foodborne illnesses. Its microbiological lab analysed ready-to-eat and dairy products, with an overall compliance rate of 84.55-percent. Sampling included manufacturers, retailers, takeaways, old age homes, and informal traders. The metro attributes the rise in cases to […]
# SANParke sê staproetes wat tans in Tokai en Silwermyn-Oos in Kaapstad gesluit is, word op 1 Julie heropen. Dit sluit die Kalkbaai/St James/Muizenberg-berge en die Steenberg-plato in. Die roetes is gesluit na ‘n brand laat in April ongeveer twee-duisend-800 hektaar plantegroei vernietig het. Charles Phahlane van SANParke sê die Silwermyn-piekniekterrein en staproete rondom die […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale regering se dinkskrum oor universele gesondheidsdekking verander die speelveld. Die doel is om ʼn samewerkende geleentheid te bied waar openbare en privaat rolspelers ʼn praktiese strategie kan ontwikkel om universele gesondheidsdekking in die provinsie te bereik. Memory Booysen van die DA sê dis moontlik om na universele […]
# SANParks says the trails currently closed in Tokai and Silvermine East in Cape Town will reopen on the first of July. This includes the Kalk Bay/St James/Muizenberg mountains and the Steenberg plateau. The trails were closed after a fire in late April burned approximately two-thousand-800 hectares. SANParks’ Charles Phahlane says the Silvermine picnic site and boardwalk around […]