# The Judicial Conduct Tribunal has ruled that the legal team of the secretary that accuses Eastern Cape Judge President Selby Mbenenge of coercing her into engaging in sexually explicit messages, Andiswa Mengo, will not cross-examine him or his witnesses. Tribunal chairperson, retired judge president Bernard Ngoepe stated that, under the Judicial Service Commission Act and […]
# ActionSA in Johannesburg sê hulle het kennis geneem van Gauteng se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Jacob Mamabolo, se sekondering van Kiba Kekana as waarnemende stadsbestuurder. Elmari Atterbury van ActionSA sê Kekana se geskiedenis is goed gedokumenteer en sy aanstelling is nie in ooreenstemming met die standaard van skoon regering wat ActionSA […]
# Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika sê die passasiersgetalle bly hoog by die sentrale sekerheidspunt op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng. ACSA se woordvoerder, Thea Govindsamy, sê mense beweeg nog effens stadiger, maar sekerheidsbedrywighede word goed ondersteun met nege siftingsmasjiene wat tans gebruik word. Sy sê die ontwrigting, wat toegeskryf word aan bedryfsprobleme, raak […]
# Die Universiteit van die Wes-Kaap sê probleme met geestesgesondheid neem toe in Suid-Afrika, insluitend onder universiteitstudente. Professor Matete Madiba sê ondanks wydverspreide sielkundige probleme, het slegs ʼn klein aantal studente toegang tot geestesgesondheidsdienste. Sy sê die meerderheid mense pas aan, organiseer, versorg en bou betekenis te midde van teëspoed en beperkings:
# Airports Company South Africa says passenger volumes remain high at the OR Tambo International Airport in Gauteng’s central security point. ACSA’s spokesperson, Thea Govindsamy, says queues are moving steadily, and security operations are well-supported with nine screening machines currently in use. She says the disruption, ascribed to operational issues, is isolated to the airport, […]
# The Tshwane metro says the Temba water treatment plant remains out of commission after a sewer discharge contaminated the Apies River. This river feeds the Leeukraal Dam, which is the plant’s main water source. Affected areas include Dilopye, Renstown, Hammanskraal West, Suurman, and Refentse. City spokesperson Lindela Mashigo says roaming water tankers are supplying […]
# ActionSA in Johannesburg says it has noted the Gauteng MEC for Cooperative Governance and Traditional Affairs, Jacob Mamabolo’s secondment of Kiba Kekana as acting city manager. ActionSA’s Elmari Atterbury says Kekana’s history is well documented, and his appointment is not consistent with the standards of clean governance that ActionSA supports:
# Die Universiteit van Pretoria het die vyfde speelvak bekendgestel van sy bekroonde LeadUP-potgooi, met die Tuks-oudstudent Sumarie Greybe in die hoofrol. LeadUP gee die UP-gemeenskap en die publiek toegang tot uitsonderlike Tuks-alumni en medewerkers wat geheime en die verhale van hul pad na sukses deel. Die universiteit sê die jongste speelvak is ‘n voortsetting […]
# Die Oos-Kaapse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zolile Williams, bring vandag ʼn hoëvlak-oorsigbesoek aan vloedgeteisterde gebiede in en rondom Mthatha, in die OR Tambo-distriksmunisipaliteit. Die provinsiale regering se woordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê 102 liggame is in verskeie distrikte gevind. Sy sê 78 daarvan was in OR Tambo, tien in Amathole, vyf in Alfred […]