# Huldeblyke stroom in vir die Suid-Afrikaanse akteur Wiseman Sithole wat Sondag op die ouderdom van 51-jaar by sy huis in Kaapstad oorlede is. Die oorsaak van sy dood bly onbekend. Hy word onthou vir sy rol as Lucky Mabande in e.TV se Shooting Stars, en het ook in Projek Dina, 90 Plein Street, en […]
# Die Afrika-Ontwikkelingsbank het ‘n 2,5-miljard-rand lening aan die Stad Johannesburg toegestaan. Die fondse is vir noodsaaklike stedelike infrastruktuur-opgraderings vir elektrisiteit, water, sanitasie en afvalbestuur. Hierdie eerste regstreekse lening in Afrika sal meer as ses-miljoen inwoners bevoordeel, verliese verminder en dienslewering verbeter. Die projek beoog om twee-duisend-869 konstruksie-werksgeleenthede te skep en om ekonomiese groei aan […]
# Minister of Transport, Barbara Creecy says South African Airways is pursuing a bold route expansion strategy to strengthen its regional and global footprint. Creecy tabled her budget in Parliament in Cape Town. She says new regional routes from Johannesburg and Cape Town aim to boost intra-African connectivity, supporting tourism and trade. The minister says the airline […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy sê die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika het 21,7-miljard-rand vir infrastruktuurontwikkeling bewillig. Sy sê dit sal geriewe vir passasiersveiligheid en -gerief oor die mediumtermyn verbeter en ‘n nuwe vragterminaal sal ook gebou word op die OR Tambo-internasionale lughawe in Kemptonpark, Ekurhuleni. Die minister sê haar departement versnel projekte vir betroubare […]
# Die Regterlike Gedragstribunaal het beslis dat die regspan van die sekretaresse wat die Oos-Kaapse regter-president, Selby Mbenenge, beskuldig dat hy haar oorreed het om aan seksueel-eksplisiete boodskappe deel te neem, Andiswa Mengo, nie hom of sy getuies onder kruisverhoor mag neem nie. Die tribunaal se voorsitter, oudregter Bernard Ngoepe, het aangevoer dat sulke kruis-ondervraging […]
# Tributes continue to pour in for South African actor Wiseman Sithole who died on Sunday at the age of 51 at his Cape Town home. The cause of his death remains unknown. Best known for his role as Lucky Mabande in e.TV’s Shooting Stars, Sithole also starred in Projek Dina, 90 Plein Street, and […]
# Minister of Transport, Barbara Creecy says the Airports Company South Africa has allocated 21.7-billion-rand for infrastructure development. She says this will improve facilities for passenger safety and comfort, over the medium term and build a new freight terminal at OR Tambo International Airport in Kempton Park, Ekurhuleni. The minister says her department is fast tracking projects to […]
# Die Stad Tshwane sê die Temba-watersuiweringsaanleg bly buite werking nadat ‘n riool-lek die Apiesrivier besoedel het. Die rivier vloei in die Leeukraaldam, wat die aanleg se hoofwaterbron is. Gebiede wat geraak word, sluit in Dilopye, Renstown, Hammanskraal-Wes, Suurman en Refentse. Die stad se woordvoerder, Lindela Mashigo sê watertenkwaens is ontplooi om gemeenskappe van water […]
# The African Development Bank has approved a 2.5-billion-rand loan to the City of Johannesburg. The funding is for critical urban infrastructure upgrades in electricity, water, sanitation, and waste management. This first direct subnational loan in Africa will benefit over 6 million residents, reduce losses, and improve service delivery. The project aims to create 2-thousand-869 […]