Skip to content

CapeNature verwelkom Ashley Naidoo as nuwe uitvoerende hoof

# CapeNature het Ashley Naidoo verwelkom as sy nuwe uitvoerende hoof. Naidoo, wat voorheen die hoofdirekteur was van Oseaan- en Kusnavorsing¬† by die nasionale Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing, het ‘n rykdom ondervinding. Sy agtergrond sluit in diens op die raad van die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimte-agentskap, met die fokus op aardwaarneming-toepassings vir die oseaan-omgewing. Naidoo neem oor by Razeena Omar, wat afgetree het. Hy het die onderneming gegee hy sal CapeNature se relevantheid verhoog deur bewaring en wetenskaplike studies wat bydra tot die stryd teen klimaatsverandering.