Skip to content

Cape Independence Party is bekommerd oor Kaapstad se rioolkrisis [KLANK]

# Die Cape Independence Party sê Kaapstad het ʼn rioolkrisis wat dringend hanteer moet word. Meer as 40-miljoen liter onverwerkte riool word daagliks in die Atlantiese Oseaan gestort deur uitlaatpunte by Groenpunt, Kampsbaai en Houtbaai. Karl Bodin van die party sê hierdie toksiese stortvloed vergiftig strande, bedreig die seelewe en ondermyn Kaapstad se reputasie as bestemming van wêreldgehalte:

ENG BodinOnCrisis