Skip to content

Byna R4-miljard se ekonomiese inspuiting van geleenthede in Kaapstad verlede jaar [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê verlede jaar was die beste ten opsigte van geleenthede sedert voor die Covid-19-pandemie. Die stad se Geleentheidspermitkantoor het meer as duisend-200 geleenthede goedgekeur. Navorsingstudies oor drie sleutelgeleenthede wat gedurende hierdie tydperk in die stad aangebied is, toon ʼn beduidende ekonomiese uitwerking van twee-miljard-rand. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê ʼn bykomende 1,9-miljard-rand se ekonomiese bedrywighede is verdien deur slegs 20 van die geleenthede wat in 2023 aangebied is:

AFR JPonBoost