Skip to content

Business Unity SA vra Ramaphosa om op te tree oor planne in parlementêre toespraak [KLANK]

# Business Unity South Africa vra president Cyril Ramaphosa om die planne in te stel wat hy in sy toespraak met die opening van die Parlement uiteengesit het. Die uitvoerende hoof Khulekani Mathe beklemtoon die behoefte aan inklusiewe en transformerende groei, te midde van hoë werkloosheid teen 32,9-persent. Hy onderstreep die belangrikheid van werksekuriteit en moedig die regering van nasionale eenheid aan om iets te doen aan uitdagings in plaaslike regering:

ENG-MatheOnAddress