# Business Process Enabling South Africa het ‘n nuwe waardevoorstel bekendgestel om buitelandse beleggings te bevorder en 500-duisend werksgeleenthede teen 2030 te skep. Uitvoerende beampte Reshni Singh het Suid-Afrika se kostedoelteffendheid, opgeleide arbeidsmag, en sterk infrastruktuur as sleutelvoordele aangevoer. Singh sê Britanje bly die sektor se top mark, terwyl die aanvraag vanuit die VSA styg. Hy het verduidelik dat die inisiatief daarop gemik is om ekonomiese groei te bevorder en Suid-Afrika as ‘n toonaangewende globale uitkontrakteringsentrum te posisioneer.
Business Process Enabling South Africa poog om 500,000 werksgeleenthede teen 2030 te skep