# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê dis opvallend dat vanjaar se staatsrede in dieselfde week plaasvind as Eskom se jongste ronde beurtkrag. Hy glo dis die ideale geleentheid vir president Cyril Ramaphosa om hom te verbind tot die vooropstelling van veilige energie. Hill-Lewis sê beurtkrag kos die nasionale ekonomie na raming 500-miljoen-rand per fase per dag:
Speel klankgreep: ENG GordinONSONA