# Die nie-regeringsorganisasie, Brownie Points, het waardering uitgespreek vir die positiewe uitwerking van die Goeie-ekonomie-projek, wat die indiensneming van twee-duisend-505 individue in verskeie sektore aangeteken het. Die organisasie word ondersteun deur die Maatskaplike Indiensnemingsfonds en werk saam met verskeie stigtings om werk en omgewingswaarde te skep. Brownie Points se medestigter, Pascale du Toit-Henke, beklemtoon die projek se rol in die verskaffing van ondersteuning aan gesinne binne gemeenskappe. Vaste werksgeleenthede is veral geskep in mentorskap en afvalinsameling deur die Duzi-uMngeni Conservation Trust-projek in eThekwini, KwaZulu-Natal.
Brownie Points deur die Goeie-ekonomie-projek gee indiensneming ‘n hupstoot vir meer as 2500 mense