Skip to content

Brandbestrydingspogings duur voort in die Tafelberg Nasionale park [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke sê die brand wat Sondagoggend in die Nuwelandravyn in die Tafelberg Nasionale Park uitgebreek het, het weer opgevlam. Dit is as gevolg van sterk winde oornag, wat die vlamme oor die Duiwelspiek-rand aangeblaas het. SANParke se woordvoerder, Charles Phahlane, sê die brand het intussen na Tafelbergweg en Vredehoek versprei. Hy sê brandbestuurspanne is na verskeie gedeeltes van Tafelbergweg, Red Hill en omliggende gebiede herlei om die brand te bestry:

ENG CharlesonEffortsContinue