Skip to content

Brandbestryders hou brand dop in De Wet-gebied buite Worcester [KLANK]

# Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se brandweerdiens hou ʼn brand dop in die De Wet-gebied buite Worcester, in die rigting van De Doorns. Die munisipaliteit se woordvoerder, Jo-Anne Otto, sê dit brand tans in die hoogste, ontoeganklike pieke en klowe van die berge bokant die plase. Sy sê die brand word aangedryf deur ʼn kombinasie van sterk wind en ou plantegroei. Otto sê ses brandweervoertuie en bemannings sal in die gebied bly om dit te monitor:

AFR OttoOnFire