Skip to content

Brand in Tafelberg Nasionale Park onder beheer [KLANK]

# SANParke sê die brand wat Sondagoggend uitgebreek het in die Nuwelandkloof in die Tafelberg Nasionale Park is onder beheer. Die Nuwelandbos is steeds vir die publiek gesluit omdat die paadjie erg beskadig en baie onbestendig is, maar die ander wandelpaaie op Duiwelspiek en Platteklip na Maclear se Baken is oop. SANParke se woordvoerder, Charles Phahlane, sê ‘n grondspan is op bystand om te reageer indien nodig wanneer die son warmer word:

ENG CHarlesonFireContained