Skip to content

Brand breek uit by uitdiensgestelde Pretoria-Wes-kragstasie [KLANK]

# Die Stad Tshwane berig ‘n brand het in die skakeltuigkamer van die ou uitdiensgestelde kragstasie in Pretoria-Wes uitgebreek. Die woordvoerder Thabo Charles Mabaso se brandbestrydingsaksies is uitgevoer om aangrensende geboue te beskerm. Die intense hitte het meegebring dat die dak en dele van die mure ineengestort het. Volgens hom is die brand beperk tot die skakeltuigvertrek en geblus. Een brandbestryder is beseer:

ENG-MabasoOnFire