Skip to content

BOSA verwelkom Mashatile se steun vir skoolhoofde om toegang tot die Seksoortredersregister te kry [KLANK]

# Build One South Africa verwelkom adjunk-president, Paul Mashatile se verbintenis om ondersoek in te stel na die openbaarmaking van die Nasonale Register vir Seksoortreders aan skoolhoofde tydens die aanstellingsproses van onderwysers. Slegs 19-persent van onderwysers in die land se aanstellings is teen die register nagegaan wat beteken dat meer as 80-persent van onderwysers nie gekeur is nie. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê kinders verdien veilige skole en onderwysers wat vertrou kan word:

ENG RogeronMashatile