# Die onderleier van Build One South Africa, Nobuntu Hlazo-Webster, sal vandag saam met die Kleinsake Alliansie Tuinroete ‘n betoging lei buite die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap. Hulle eis regverdige behandeling en ekonomiese insluiting vir klein ondernemings en plaaslike gemeenskappe. Die woordvoerder van BOSA, Roger Solomons, sê kleinsake-eienaars, gemeenskapslede en werkers wat geraak word deur munisipale beleid sal ook daar wees:
BOSA gaan betoog teen George-munisipaliteit se anti-kleinsakebeleid [KLANK]
ENG RogeronMemorandum