# Build One South Africa het die regering van nasionale eenheid versoek om ‘n omvattende plan vir staatsbestuur aan te neem. BOSA sê die regering se eerste 100 dae was 50-persent suksesvol met ‘n gebrek aan gedeelde beleidsrigtings. Dit het aanleiding gegee tot vertragings rondom sleutelkwessies soos die BELA-wet en die Nasionale Gesondheidsversekeringsplan. BOSA se leier, Mmusi Maimane, het gewaarsku beleidsdooiepunte en groeiende verdeeldheid bedreig die administrasie se bestendigheid:
BOSA beoordeel regering van nasionale eenheid se eerste 100 dae en bepaal ‘n 50% sukseskoers [KLANK]
ENG MaimaneOnGovernance