Skip to content

Boks: Minister Kodwa beloof versigtige oorweging van Boks Suid-Afrika se saak [KLANK]

# Boks: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa doen ‘n beroep dat dringend aandag gegee word aan die saak waarby Boks Suid-Afrika betrokke is Dit volg na die Hooggeregshof in Pretoria die aanstelling van ‘n nuwe raad verbied het. Kodwa het die regering se verbintenis tot die bestendiging van leierskap en bestuur binne die organisasie benadruk en die ingewikkeldheid van die kwessie erken. Hy oorweeg die aanstelling van ‘n administrateur. Kodwa sê dit is sy oorhoofse doel om die sport tot sy glorieryke dae te herstel: 

ENG KodwaOnBoxing