Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Boks: Minister Kodwa beloof regverdige Boksraad-keuringsproses [KLANK]

# Boks: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur Zizi Kodwa het ‘n hofsaak teruggetrek van die Nasionale Professionele Bokspromotorsvereniging om bestendigheid te verseker in die leierskap van Boks Suid-Afrika. Die minister sal die raadkeuringsproses herhaal met streng tydsbeperkings vir regverdigheid. Volgens woordvoerder Litha Mpondwana is die proses, wat begin met her-advertering, gemik op deursigtigheid, met die raad wat op 15 Mei aangekondig sal word:

ENG-MpondwanaOnBoxingSA