# Die Black Business Council versoek die insluiting van swart en ondernemings in vrouebesit in die tweede fase van die vennootskap tussen die regering en die sakesektor wat deur president Cyril Ramaphosa bekendgestel is. Ten spyte van vordering op terreine soos energie, vervoer en vermindering van misdaad, glo Kganki Matabani van die raad, meer diverse ondernemings moet voorrang geniet vir ekonomiese groei en werkskepping:
Black Business Council vra groter insluiting in sakesektor-regeringsvennootskap [KLANK]
ENG-MatabaneOnBusiness