# Die ministerie van Binnelandse Sake en die Spesiale Ondersoekeenheid het die Grensbestuur- en Immigrasie-Teenkorrupsieforum in Pretoria van stapel gestuur. Die inisiatief het ten doel om grensbeheer-korrupsie te bekamp. Minister Leon Schreiber sê bedrog bly ‘n ernstige probleem en beklemtoon die behoefte vir aanspreeklikheid. Hy het die onlangse afdanking van korrupte amptenare verwelkom en gewys op die belangrikheid van gekoördineerde pogings om grensveiligheid en immigrasie-integriteit te versterk:
Binnelandse Sake en Ondersoekeenheid werk saam om immigrasie en grenskorrupsie aan te pak [KLANK]
ENG-SchreiberOnOfficials