Skip to content

BIN – Olimpiese Spele: Suid-Afrika beplan om te bie vir die Olimpiese en Paralimpiese Spele [KLANK]

# Olimpiese Spele: Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het bevestig dat Suid-Afrika beplan om te bie vir die Olimpiese en Paralimpiese Spele van 2036 of 2040. Dit sal een van die wêreld se grootste sportbyeenkomste vir die eerste keer na Afrika bring. In 2010 het Suid-Afrika die eerste land op die Afrika-vasteland geword wat die FIFA Wêreldbeker aangebied het. Ntshavheni sê die land sal nie beduidende beleggings benodig om bestaande infrastruktuur te verbeter nie:

ENG NtshavheniOnOlympicGames