Skip to content

Biden beskryf voormalige president Jimmy Carter as buitengewone leier [KLANK]

# Amerika se president, Joe Biden, het oud-president Jimmy Carter gehuldig wat gister op die ouderdom van 100 jaar dood is. Biden het Carter geloof as buitengewone leier, staatsman en filantroop. Hy het in ‘n boodskap aan die land gesê Carter se lewe kan nie aan woorde gemeet word nie, maar aan dade. Hy sê hoewel Carter slegs een termyn gedien het, was sy impak op die land beduidend:

ENG-BidenOnCarter