Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Beweerde versekeringsmoordenaar Agnes Setshwantsho se saak na Hooggeregshof verwys [KLANK]

# Die Landdroshof in Molopo het die saak teen Agnes Setshwantsho uitgestel tot 22 Mei, hangende oordraggoedkeuring na ‘n Hooggeregshof. Setshwantsho staar aanklagte van moord en bedrog in die gesig, vir die vermeende moord op haar familielede, onder andere haar man en haar seun, vir versekeringsuitbetalings. Die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag in Noordwes Henry Mamothame sê Setshwantsho bly intussen in aanhouding: 

ENG-MamothameOnSetshwantsho