Skip to content

Beurtkrag sal volgens aanduidings nog vyf jaar voortduur [KLANK]

# Suid-Afrika gaan beurtkrag waarskynlik nog vir die volgende vyf jaar ondervind. Dit is die mening van professor Hartmut Winkler aan die Universiteit van Johannesburg. Die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, het beklemtoon dat hulle nie kortpaaie gaan neem met hul pogings om beurtkrag te beëindig nie. Winkler het aan Newzroom Afrika gesê die energiebeskikbaarheidsfaktor het versleg, wat tot hoër fases beurtkrag gelei het. Hy sê hy dink egter die ergste van beurtkrag vir die land is verby:

ENG WinklerOnLoadshedding