# Eskom sê fase twee-beurtkrag sal van vyfuur vanoggend tot vieruur vanmiddag toegepas word, en sal gevolg word deur fase drie tot môreoggend vyfuur. Op Dinsdag en Woensdag sal fase een van vyfuur die oggend tot vieruur die middag van krag word, gevolg deur fase drie in die aande. Hierdie patroon sal voortduur tot verdere kennisgewing. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê hulle ervaar tans ‘n tekort aan opwekkingsvermoë en dis nodig om noodreserwes te bestuur:
Beurtkrag duur voort weens ‘n tekort aan opwekkingsvermoë [KLANK]
ENG-MokwenaOnLoadshedding-1