Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Beurtkrag bly opgeskort weens volgehoue verbetering in opwekkingsvermoë [KLANK]

# Eskom sê beurtkrag is steeds opgeskort. Dis vandag die 40ste agtereenvolgende dag sonder onderbrekings. Dit is te danke aan verbeterings in die voorkoming van onbeplande onderbrekings en die betroubaarheid van die opwekkingsnetwerk. Altesaam twee-duisend-600 megawatt sal na verwagting teen vandag herstel word. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die energiebeskikbaarheidsfaktor was sedert die 29ste van verlede maand bo 60-persent en het aan die begin van hierdie maand tot 65-persent gestyg:

ENG MokwenaOnMaintenance