Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Beslag gelê op gesteelde sirkoon- en chloried-minerale ter waarde van 15,5-miljoen-rand in Richardsbaai [KLANK]

# Die polisie in KwaZulu-Natal het beslag gelê op gesteelde sirkoon- en chloried-minerale ter waarde van 15,5-miljoen-rand by ‘n 44-jarige vragmotorbestuurder in Richardsbaai. Die verdagte, wat geskeduleer is om vandag in die hof te verskyn, is Maandag in hegtenis geneem nadat ‘n SAPD-taakspan ontplooi is om mineraaldiefstal en misdade in die Richardsbaai-omgewing te bekamp. Die woordvoerder, Athlenda Mathe, sê dit vorm deel van voortdurende pogings om misdaad in die mynbousektor hok te slaan:

ENG-MatheOnTruck