# Twee beskuldigdes in die VBS Bank-skandaal betwis die korrektheid van hulle ondersoek. Minstens 13 mense het vandag in die Hooggeregshof in Pretoria verskyn in verband met die plundery van twee-miljard-rand van die bank. Die voormalige tesourier van die ANC in Limpopo, Danny Msiza, en die voormalige leier van die jeugliga, Kabelo Matsepe, wil hê hulle vervolging moet tydelik gestaak en van ander beskuldigdes geskei word. Hulle regsverteenwoordiger, Shaun Abrahams, voer aan die staat het versuim om die nodige dokumentasie te verskaf wat hulle vir hulle verdediging benodig:
Beskuldigde in VBS Bank-saak betwis ondersoek-korrektheid [KLANK]
ENG AbrahamsOnDocuments