Skip to content

Benoemings oop vir Wes-Kaapse hospitaalrade en kliniekkomitees [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement vra name van benoembare inwoners wat van 2024 tot 2027 op die nuwe rade en komitees kan dien. Benoemings sluit op 10 November. Die LUR vir Gesondheid en Welstand, Mireille Wenger, sê hospitaalrade en kliniekkomitees is ʼn noodsaaklike deel van ʼn openbare gesondheid-ekostelsel wat behoorlik funksioneer:

ENG MireilleonNominations