Skip to content

Behoeftige inwoners kan net 15-duisend liter gratis water gebruik [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se direktoraat vir Water en Sanitasie waarsku geregistreerde inwoners om nie meer as die 15-duisend liter gratis water per maand te gebruik nie. Die stad verskaf gratis water aan sowat 230-duisend-225 inwoners wat geregistreer is en as behoeftig beskou word. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê na twee agtereenvolgende maande se buitensporige verbruik, word ʼn waarskuwingsbrief aan die klant oorhandig dat hul water beperk sal word indien hulle nie minder gebruik nie.

ENG ZahidonIndigentCustomers