# Die landbou-organisasie TLU SA sê die uitstel van die begrotingstoespraak van die minister van Finansies, Enoch Godongwana Woensdag, bedreig die land se ekonomie. Die vertraging van die begroting tot 12 Maart volg na die partye in die regering van nasionale eenheid die minister se voorgestelde verhoging van verkoopbelasting met twee-persent, verwerp het. Bennie van Zyl van TLU SA sê die vertraging stuur ‘n negatiewe boodskap aan plaaslike én internasionale beleggers dat Suid-Afrika nie ‘n duidelike rigting met sy fiskale beleid het nie:
BEGROTING: TLU SA sê die uitstel van die begroting sal beleggersvertroue negatief raak [KLANK]
AFR BennieonBudgetSpeech