Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

BEGROTING: Swak ekonomiese prestasie lei tot erge belastinginkomste-tekort [KLANK]

# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het onthul die belastinginkomste vir 2023/24, wat op 7,73-duisend-miljard-rand staan, is 56,1-miljard-rand laer as wat geraam is. Godongwana het vanmiddag die begrotingsrede gelewer en gesê hierdie tekort kan toegeskryf word aan die swak prestasie van die ekonomie, wat lei tot ‘n erge verswakking in die invordering van belastinginkomste. Hy sê die afname in korporatiewe winste en inkomste uit belasting op mynbou is van die faktore wat tot hierdie tekort bydra:

ENG-GodongwanaOnTax