# Die leier van RISE Mzansi, Songezo Zibi, vra vir finansiële hervorming om die nasionale skuldlas aan te pak en aanspreeklikheid vir korrupsie te verseker. Zibi beklemtoon die behoefte aan beter befondsing vir die Nasionale Vervolgingsgesag en die Valke om vervolgings te bespoedig. Hy vra ook vir nuwe befondsingsmodelle vir sleutelinstellings. Hy gee toe Operasie Vulindlela het aansienlike verbeterings teweeggebring, maar beklemtoon die belangrikheid van deurlopende vordering:
BEGROTING: RISE Mzansi vra vir finansiële hervorming [KLANK]
ENG-ZibiOnFinances