Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

BEGROTING: Regering voorsien Transnet van R47-miljard-waarborg-bedrag vir herstelplan [KLANK]

# Die regering het Transnet voorsien van ‘n waarborg-bedrag ter waarde van 47-miljard-rand om sy herstelplan te ondersteun en onmiddellike skuldverpligtinge na te kom. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het in sy begrotingsrede gesê die waarborg is gekoppel aan voorwaardes wat vereis Transnet moet op sy kernbedrywighede fokus, en die instelling moet privaat sektor vennootskappe instel. Godongwana sê ‘n privaat vennoot is verkry om hawehoof twee van die Durbanse houerterminaal op te gradeer, met die doel om privaat belegging te verhoog, tegnologiese vermoë te verbeter en bedryfsdoeltreffendheid te verbeter:

ENG GodongwanaOnTransnet