# Die regering beplan om vanaf aanstaande jaar voorrang te gee aan klimaatsveerkragtigheid en gereedheid vir rampe, om gemeenskappe en infrastruktuur te beskerm teen die groeiende impak van klimaatsverandering. Sleutelinisiatiewe sluit in die bou van meer volhoubare infrastruktuur, die verbetering van vroeë waarskuwingstelsels, en die verbetering van noodreaksievermoëns. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het in sy minibegrotingsrede aangekondig die regering wil toekomstige uitgawes beperk en ‘n veiliger, meer klimaatsbestande Suid-Afrika, verseker:
BEGROTING: Regering mik vanaf 2025 na klimaatveerkragtigheid en rampgereedheid [KLANK]
ENG GodongwanaOnClimate