Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

BEGROTING: Nasionale Tesourie stel belastingverhoging voor op alkohol en tabak [KLANK]

# Die Nasionale Tesourie het ‘n belastingverhoging van 6,7- en 7,2-persent voorgestel op die aksynsbelasting op alkoholprodukte. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het die veranderings uiteengesit in sy begrotingsrede. Blikkies bier, sider en alkoholiese vrugtedrankies word met 14-persent verhoog, terwyl wyn en gefortifiseerde wyn se pryse styg met onderskeidelik met 28- en 47-sent. Hy sê tabak-aksynsbelasting styg met 4,7- en 8,2-persent vir verskillende produkte:

ENG-GodongwanaOnAlcoholCigarettes