Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

BEGROTING: Nasionale Tesourie beplan om R150-miljard te onttrek om ekonomiese bestendigheid te steun [KLANK]

# Die Nasionale Tesourie het planne aangekondig om 150-miljard-rand te onttrek uit die Goud- en Buitelandse Valuta-gebeurlikheidsrekening om ekonomiese bestendigheid te verseker en die tekort te verminder. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het in sy begrotingsrede gesê die besluit is deel van ‘n breër fiskale strategie om ekonomiese groei te steun, risiko’s te verminder en fiskale volhoubaarheid te verseker. Hy het ook ‘n nuwe skikkingsreëling aangekondig om regeringslenings te verminder en die Reserwebank se finansiële posisie te verbeter:

ENG GodongwanaOnStability