Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

BEGROTING: Maatskaplike toelaes verhoog met klein bedrae

# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê permanente maatskaplike toelaes word verhoog om in pas te bly met inflasie en om toegang te verhoog. Hy het in sy begrotingsrede ‘n verhoging van 100-rand aangekondig in die ouderdoms-, oorlogsveteraan-, en sorgafhanklikheidstoelaag. Die bedrag word verdeel tussen 90-rand vanaf April en nog 10-rand vanaf Oktober. Die pleegsorg-toelaag verhoog met 50-rand en die kindersorgtoelaag met 20-rand.