Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

BEGROTING: Geen verhoging in algemene brandstofheffing nie, maar koolstof-brandstofheffing styg

# Die minister van Finansies, Enoch Godongwane, het in sy begrotingsrede aangekondig die koolstof-brandstofheffing sal vanaf 3 April tot 11-sent per liter vir petrol en 14-sent per liter vir diesel styg. ‘n Besprekingsdokument waarin voorstelle vir die tweede fase van die koolstofbelasting uiteengesit word, sal later hierdie jaar vir openbare kommentaar gepubliseer word. Godongwana sê die regering is bedag op die reeds hoë lewenskoste en die uitwerking wat brandstofpryse op voedsel- en vervoerkoste het en juis daarom sal die algemene brandstofheffing nie vanjaar verhoog word nie.