# Die leier van die EFF, Julius Malema, sê die regering gebruik besuinigingsmaatreëls om sy skuld aan bande te lê en waarsku dit sal armoede en werkloosheid vererger. Malema het buite die Parlement die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se minibegroting gekritiseer en gesê dit bevat geen duidelike plan om Suid-Afrikaners se lewens te verbeter nie. Malema beskuldig ook die regering daarvan dat hy voorkeur gee aan privatisering sonder duidelike strategieë om werkloosheid of misdaad aan te pak. Hy sê dit skrik beleggers af:
BEGROTING: EFF beweer besparingsmaatreëls word aangewend om staatskuld te beperk [KLANK]
ENG-MalenaOnBudget