# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê belastinginkomste sal na verwagting vir die 2024/2025-boekjaar met 22,3-miljard-rand tekort skiet, weens swakker ekonomiese groei en wêreldwye uitdagings. Die regering sal gevolglik voorrang gee aan noodsaaklike besteding en planne bespoedig om die belastingstelsel teen volgende jaar met digitale hulpmiddels op te gradeer. Volgens Godongwana is hierdie digitale verbeterings daarop gemik om belastinginvordering te versnel, foute te verminder en nakoming te verbeter om fiskale bestendigheid en doeltreffendheid te ondersteun:
BEGROTING: Belastinginkomste-voorspelling skiet met R22,3 miljard tekort vir 2024/2025 [KLANK]
ENG GodongwanaOnTax