Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

BEGROTING: ActionSA sê begrotingsrede was oninspirerend [KLANK]

# ActionSA sê die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se begrotingsrede was oninspirerend en ʼn voortsetting van die verdraaide bestedingsprioriteite van die hartelose ANC. Opposisiepartye het veral kommer uitgespreek oor die verskuiwing van 150-miljard-rand van die Suid-Afrikaanse Resewebank se goud- en buitelandse valuta-gebeurlikheidsreserwerekening om die land se fiskale vooruitsigte te ondersteun. ActionSA se president, Herman Mashaba, sê die ANC het ná dekades lange wanbestuur en patetiese ekonomiese groei, nie meer keuses nie:

ENG HermanonBudget