Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Befondsing en sektorspesifieke planne gee swart nyweraars ‘n hupstoot [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het sektorspesifieke meesterplanne in suiker, pluimvee, staal en motors geprys vir die bemagtiging van swart nyweraars. Ramaphosa het beklemtoon staatsbefondsing, tesame met ondersteuning van instansies, help hoëtegnologie-sektore in swart besit om marktoegang en mededinging te verbeter. Ramaphosa het die belangrikheid daarvan beklemtoon om ondernemings in swart- en vrouebesit te bemagtig, deur finansiële ondersteuning en verbeterings in die bedryfsomgewing:

ENG-RamaphosaOnCompetition