Skip to content

Bedrogsaak teen sakeman Kishene Chetty en medebeskuldigde is uitgestel [KLANK]

# Die bedrog- en korrupsiesaak teen die omstrede sakeman Kishene Chetty en 25 van sy medebeskuldigdes is tot 11 Junie uitgestel in die Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof in Palm Ridge. Uitstel is aan nege van die beskuldigdes verleen sodat hulle die aanstelling van prokureurs van Legal Aid South Africa kan bevestig. Die Ondersoekdirektoraat van die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Henry Mamothame, sê borgtog is verleng vir 24 van die beskuldigdes, terwyl ‘n waarskuwing aan een beskuldigde uitgereik is:

ENG MamothameOnFraudCase