Skip to content

Basiese Onderwys sukkel met plasing van gegradueerde onderwysers [KLANK]

# Die Departement van Basiese Onderwys erken sy pogings om gegradueerde onderwysers te plaas het nog nie die vereiste uitkoms opgelewer nie. Dit volg na die toekenning van bykans 12-duisend beurse aan studente tussen April 2022 en Maart verlede jaar. Woordvoerder Elijah Mhlanga het aan eNCA bevestig slegs 76-persent  van die gegradueerdes is geplaas;

ENG-MhlangaOnPlacement