Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

AZAPO sê hy is gereed om die land reg te ruk [KLANK]

# Die Azanian People’s Organisation sê vanjaar se verkiesingsdag op 29 Mei is nog ‘n geleentheid vir Suid-Afrikaners om hul eie lot te bepaal. Die party se woordvoerder, Jabu Rakwena, sê hulle is bewus van die feit dat die ANC met elke verkiesing aan burgers ‘n onbereikbare droom verkoop. Hy sê Azapo is gereed om die land reg te ruk:

ENG JabuonDestiny